|
|
|
|
Alwyn wrote a message:
Hallo Donald! Ek het lekker mathslink uitgecheck, en met deernis jou stamboom
gekyk! Dis interessant dat volgens Israel se wette die definisie van 'n Jood
is: Jy is 'n Jood as jou ma 'n Jood was! Ek self is vir die eerste keer besig
om aan my stamboom te werk omdat ek onlangs oupa geword het! Vind toe uit ons
is vanaf 1680 familie van die Van der Merwes - my dogter is glad nie impressed
daarmee nie :) Lekker bly!
|
|
|